Would you like a quote for your TLB and Plant Machinery requirements.

Goeie Dag

Ek benodig die huur van a TLB vir a dag by die Vrolijkheid reservaat akkommodasie om grond plat te stoot vir paving asook om trenches te grawe vir fondasie. Het U een beskikbaar en wat sal die kostes daarvan per dag wees. Ek sal dit by Woensdag benodig.

Dankie baie

Natheem

Pin It on Pinterest